| Modulekode | EWS 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Eiendomsbelegging. Die aard en omvang van eiendomsbelegging, doelwitte van eiendomsbeleggers, deelnemers aan die eiendomsbeleggingsproses, die eiendomsbeleggingsbesluitnemingsproses, beleggingskriteria, beleggingstydhorisonne, besluitnemingsbenaderings, verskillende belastings van toepassing op eiendomsbelegging en -ontwikkeling. |
| Modulekrediete | 9.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | EWS 210 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App